Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 24 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# John Steenhuisen sê die begroting is handhaaf ‘n goeie balans in die regering van nasionale eenheid
# Solidariteit sê hy het ‘n sensitiewe stadium bereik met die FlySafair samesprekings
# En tennis: Fritz en Medvedev is deur na die laaste 16 by die Washington Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………