Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die polisie word as misdaadsindikaat bedryf
# Israel en Oekraïne begin gesprekke oor die teenwerking van Iran
# En rugby: Daar is agt Junior Springbokke in die Westelike Provinsie se Curriebeker-groep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………