BULLETIN 22 Julie 08:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê Nkabane se posisie het onhoudbaar geword # Die IVP eis ‘n onafhanklike ondersoek na politieke moorde # En “Theodore Huxtable” van The Cosby Show is oorlede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………