Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 18 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile beklemtoon die belangrikheid van ons betrekkinge met Chin
# Die staatsdiensvakbond sê die 30-persent-tarief is ‘n bedreiging vir sleutelsektore
# En Donald Trump onderneem om die Wall Street Journal te dagvaar oor ‘n vals Epstein-brief
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………