Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die president van die Reserwebank sê die Amerikaanse tariewe sal ’n uitwerking hê op Suid-Afrika se motor- en landbousektor
# AZAPO sê Mantashe se aanstelling as minister van Polisie is ‘n klap in die gesig
# Die EFF behou Julius Malema se tuiswyk in Polokwane
# En die Amerikaanse federale aanklaer wat betrokke was by die Epstein-, Maxwell- en Combs-saak word afgedank
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………