Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa het vertroue in Suid-Afrika se saak teen Israel
# Die NSFAS-raad is gelyk gegee oor die beslissing oor die beëindiging van sy gewese uitvoerende hoof se kontrak
# Ekonome verwag ‘n uitdagende ekonomiese landskap in Suid-Afrika in 2024
# En, die EFF in Gauteng veroordeel die afdanking van Gold One-mynwerkers
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………