Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sakeliga sê aanstellingskwotas bedreig produktiwiteit
# Die DA wil hê die Spesiale Ondersoekeenheid moet die verdwyning van twee-miljard-rand in Ekurhuleni ondersoek
# Trump stel ’n tarief van 50-persent vir Brasilië in
# En krieket: Die verdedigende kampioen, MI Cape Town, skop die SA20 se vierde seisoen op 26 Desember af
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………