Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement sê die 30-persent tarief sal ekonomiese groei, werksgeleenthede en die handel knou
# Die Verbruikerskommissie bevestig verskeie voertuigherroepings
# En krieket: Temba Bavuma is benoem vir drie Krieket Suid-Afrika-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………