Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA wil hê die Spesiale Ondersoekeenheid moet die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris se bewerings ondersoek
# Die GOOD-party wil hê minister Macpherson moet die verslag oor die gebou-ramp in George vrystel
# ‘n Australiese vrou word skuldig bevind aan die vergiftiging van haar skoonfamilie
# En rugby: Die Britse en Ierse Leeus sal teen ‘n sterk Australies-Nieu-Seelandse uitnodigingspan uitdraf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………