Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Junie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC herbevestig sy verbintenis tot bestendigheid in die regering van nasionale eenheid
# The Forum for South Africa verwelkom die DA se onttrekking aan die Nasionale Dialoog
# En Israel beveel ontruimings in die noorde van Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………