Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 26 Junie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum sê ten spyte van Ramaphosa se slimpraatjies, is die NHI steeds ongrondwetlik
# Putin sal nie na die BRICS-beraad in Brasilië reis nie uit vrees vir inhegtenisneming
# En sokker: Mamelodi Sundowns word uitgeskakel in die Klubwêreldbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………