Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump beweer Israel en Iran het ooreengekom oor ‘n skietstilstand
# Die DA eis die vrystelling van die Moorhouse-verslag
# En rugby: Die Junior Springbokke vertrek na Italië vir die O.20 Wêreldrugbykampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………