Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile sê minister Godongwana sal besluit oor die begroting vir die Nasionale Dialoog
# Siekteverlof in die Staatsdiens het in 2023 tot 10,1-miljard-rand gestyg
# ActionSA veroordeel die onverantwoordelike bestuur in Gautengse skole
# En die G7-leiers dring aan op ’n afname in konflik in die Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………