Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 8 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……..
# ActionSA eis die onmiddellike bedanking van minister Blade Nzimande, en Ernest Khosa van NSFAS
# Tennis: Coco Gauff behou haar Auckland Classic-titel
# En, Oppenheimer is ‘n groot wenner by die Golden Globe-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………