Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……..
# Paul Mashatile sê die ANC-huis staan nog en sal nooit val nie
# Die DA sê Bheki Cele is onder druk om gespesialiseerde eenhede vir Nelson Mandelabaai te oorweeg
# En, 171 Boeing 737’s se vlerke is geknip vir veiligheidsinspeksies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………