Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Januarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……..
# Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het by die Internasionale Geregshof ‘n belangrike stap teen Israel gedoen
# Die MK Party-lid en geldskenker Vusi Motha sê hy het 400-duisend-rand uitgegee op die Mpumalanga-geleentheid
# En, ‘n vrou in haar 90’s word uit die puin gered vyf dae ná die aardbewing in Japan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………