Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê hervorming is ‘n noodsaaklikheid en nie ‘n guns nie
# Minister Mchunu onttrek die geadverteerde pos vir ‘n nuwe hoof van die Valke
# Los Angeles se middestad word tot onwettige bymekaarkomplek verklaar terwyl immigrasie-klopjagte voortduur
# En krieket: Aiden Markram sê hy’s gereed vir die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………