Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sê advokaat Batohi het teruggekrabbel op haar bewerings oor infiltrering
# AfriForum dagvaar die Stad Tshwane oor die nuwe skoonmaakheffing
# En tennis: Alcaraz klop Sinner en seëvier in die Franse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………