Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit dien ‘n dringende VN-klag in oor sy rassewet-skikking
# Die Parlement sê daar is ’n ernstige gebrek aan vertroue in die polisie
# Amerika stel sanksies in teen regters van die Internasionale Strafhof
# En krieket: Rob Walter is Nieu-Seeland se nuwe afrigter
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………