Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# TLU SA sê die ANC verskerp sy aanslag op privaat eiendomsreg
# Die direkteur-generaal van Water en Sanitasie sê ons staar ‘n dreigende waterkrisis in die gesig
# Profeet Bushiri en sy vrou dien ‘n hofaansoek in om hul uitlewering na Suid-Afrika te stop
# En die VSA veto ‘n VN-Veiligheidsraadresolusie vir ‘n wapenstilstand in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………