Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê OPOD vertraag sy toegang tot die Phala Phala-verslag
# Die polisie is op die rand van ‘n deurbraak in die moord op die IVP-adjunkhoofsweep
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal vandag die EFF se aansoek teen die verhoging van die brandstofheffing aanhoor
# En die VN-hoof vra ‘n ondersoek na die moorde by ‘n voedselverspreidingsentrum in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………