Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê 200-duisend deelnemers aan die Basiese Onderwys-werksgeleentheidprojek het begin
# Die DA eis ‘n Verdedigingsbedryf-lekgotla
# Rand Water het sy groot onderhoudswerk voltooi
# En Karol Nawrocki is Pole se nuwe president
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………