Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Okasa slaan toe op die vermeende onwettige gebruik van Starlink in Suid-Afrika
# AfriForum beskuldig Ramaphosa dat hy die VN Volksmoordkonvensie oortree deur ‘Kill the Boer’ te beskerm
# Die Withuis kritiseer die hof-uitspraak wat ’n stokkie steek voor Trump se wêreldwye tariefverhogings
# En gholf: 2027 se Ryderbekerkompetisie sal in September in Ierland plaasvind
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………