Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA sê Ramaphosa het nie die Parlement se vrae oor Starlink en swart bemagtiging beantwoord nie
# Die VF Plus sê die gewese Matie-student Theuns du Toit kan nou aanbeweeg sonder om ‘n rassis genoem te word
# Texas se goewerneur onderteken ’n wetsontwerp oor kinders se aanlyn veiligheid
# En rugby: Duhan van der Merwe van Edinburgh kan moontlik teen die Bulle speel na ’n langtermyn-besering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………