Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Bantu Holomisa wil ‘n gesamentlike SA-VSA ondersoek hê na die volksmoordbewerings
# Saftu eis die onmiddellike omkering van die vereistes om Starlink tegemoet te kom
# En die radio-omroeper Darren Scott is oorlede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………