Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Amerikaanse stigting dring aan dat Trump die omkering van Suid-Afrikaanse beleid eis
# ‘n Werkgroep sal die uitwerking van die Amerikaanse fondsonttrekking ondersoek
# Die ekonoom André Roux sê die begroting moet op groei fokus
# En Nedlac onderteken die verslag op die Wetsontwerp op Tabakprodukte
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………