Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Transnet vertrou dat hy sy skuldverpligtinge sal nakom
# Suikerrietkwekers verwelkom die vrystellings wat die plaaslike mark sal ondersteun
# Die VN verwelkom die hervatting van hulp aan Gaza
# En rugby: ‘n Sesnasies-wedstryd sal volgende jaar vir die eerste keer op ‘n Donderdag gespeel word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………