Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 5 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die MK Party word meer gewild in Suid-Afrika
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, word van onbehoorlike gedrag vrygespreek
# En, Veerpyltjies: Die tienersensasie Luke Littler word gekies vir die Veerpyltjies Premierliga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………