BULLETIN 15 Mei 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Daar gaan nog twee regsgedinge teen die NGV-wet ingedien word # Verskeie voertuie word herroep weens veiligheidsgebreke # En Israel verskerp sy Gaza-aanvalle
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………