Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan teen Timothy Omotoso se onskuldigbevinding appelleer
# Nog drie verdagtes word aangekeer in verband met die moord op ‘n joernalis en sy lewensmaat
# Voedselveiligheid sal onder die loep geneem word na die listeriose-skikking
# En 400 vegters van Islamitiese Staat in Brittanje kan moontlik vervolg word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………