Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC het met die Afrikaner-leierskapsnetwerk vergader
# Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak oor die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering
# Die GOOD-party sê die Stad Johannesburg is op die rand van ineenstorting
# En die kardinale sonder hulle af voor die begin van die kardinaalsvergadering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………