Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Schreiber verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor burgerskap
# Die Kanadese premier Mark Carney sê sy land sal nooit te koop wees nie
# En rugby: Australië verslaan die Junior Bokke in die o.20-kampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………