Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Botsing van veldtogte vir die ANC en die MK Party dreig in Mpumalanga met Jacob Zuma wat daar gaan praat
# Die Rea Vaya-busdienste in Johannesburg bly opgeskort
# Tientalle sterf in twee ontploffings naby die graf van ‘n vermoorde Iranse bevelvoerder
# En, Gholf: Rory McIlroy sê LIV Gholf behoort soos krieket se Indiese Premierliga te word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………