Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering sal steeds arbeidswette gebruik om die verlede reg te stel
# Die DA sê Kaapstad se kredietopgradering is ‘n bewys van goeie regering en dienslewering
# Donald Trump wil hê Alcatraz moet heropen word vir meedoënlose en gewelddadige oortreders
# En gholf: Scottie Scheffler prys die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………