Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 4 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# South Africa Jews for a Free Palestine verwelkom die regering se saak teen Israel by die Wêreldhof
# Prins Andrew, Donald Trump en Bill Clinton word in die Epstein-hofdokumente genoem
# En veerpyltjies, Luke Littler verloor teen Luke Humphries in die Wêreld-veerpyltjiekampioenskap se eindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………