Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 24 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana het die voorgestelde BTW-verhoging teruggetrek
# Die NVG stel ‘n senior advokaat aan om na ‘n appèl teen die Omotoso-beslissing te kyk
# En rugby: Die Junior Bokke skop af met hul laaste voorbereidings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………