Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 24 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana trek die BTW-verhoging terug
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika en Lesotho moet hul handelsbetrekkinge uitbrei
# En atletiek: Suid-Afrika se beste talent is die naweek in Potchefstroom in aksie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………