Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa is die mede-voorsitter van die Suid-Afrika-Lesotho-bi-nasionale kommissie
# Raymond Parsons sê die regering moet daarop fokus om strukturele hervormings te bespoedig
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor geskorste landdroste
# En sokker: ‘n Durban City-middelveldspeler sak inmekaar en sterf tydens ‘n wedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………