Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 16 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Postbank skort die uitreiking van swart SASSA-kaarte op
# Cosatu sal nie oorhaastig besluit oor die SAKP se deelname aan die 2026-verkiesing nie
# En China se ekonomie het in die eerste kwartaal van 2025 met 5,4-persent gegroei
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………