Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 14 April 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê die begrotingsdooiepunt kan nie deur een politieke party opgelos word nie
# Minister Tau word gedagvaar oor sy versuim om ‘n datum vir ‘n nuwe loterylisensie te verskaf
# En Donald Trump waarsku die tarievrystelling op hoë-tegnologie produkte uit China sal van korte duur wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………