BULLETIN 10 April 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump plaas sy tariewe op ys vir 90 dae # Die GOOD-party striem die DA en PA se besoek aan Israel # En amptenare word geskors oor die George-gebouramp
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………