Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 9 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê die regering van nasionale eenheid moet ekonomiese herstel eerste plaas
# Minister Simelane maak die bevindings oor die ineenstorting van die George-gebou bekend
# En Trump se handelsverteenwoordiger verdedig sy wêreldwye tariewe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………