Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die regering van nasionale eenheid sal onbestendig wees as dit oorleef
# Die Afrikanerbond is bekommerd oor SABC2 se verwydering van Afrikaanse nuus
# Seuns word aangemoedig om standpunt in te neem teen seksuele misbruik deur onderwysers
# En die Verenigde Nasies is bekommerd oor die toenemende konflik
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………