Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA is bekommerd oor die onmiddellike herinstelling van die beurtkrag
# ‘n Politieke ontleder meen die ANC sal waarskynlik aan bewind bly
# Die dood van die anti-apartheidsaktivis Peter Magubane word betreur
# En, die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai is aan die brand
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………