Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 4 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê Suid-Afrika sal nie die Amerikaanse tariewe vergeld nie
# Die VN soek aanspreeklikheid vir die lyding van burgerlikes in die DRK
# En daar is ‘n vier-persent kans dat ‘n groot asteroïde die maan gaan tref
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………