Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie is bekommerd oor Amerika se 30 persent-tariewe
# Die Europese Unie sê die Amerikaanse tariewe is ‘n groot slag vir die wêreldekonomie
# Die VF Plus waarsku oor ‘n belastingboikot
# En rugby: Die Springbok-vroue speel in Julie twee toetse teen Kanada
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………