Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet geraadpleeg word oor Ebrahim Rasool se plaasvervanger as ambassadeur in Amerika
# Minister Dion George ondersteun ‘n G20-plan om die oseane te beskerm en marienebesoedeling te bekamp
# RISE Mzansi vra die regering om die dobbelkrisis in die land ernstig op te neem
# En krieket: Allahuddien Paleker van Suid-Afrika is ingesluit op die Internasionale Krieketraad se elite-paneel van skeidsregters
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………