Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Paul Mashatile bevestig Suid-Afrika se verbintenis om bande met Japan te versterk
# Die GOOD-party versoek die Reserwebank om die repokoers weer te verlaag
# Atletiek: Bayanda Walaza verbeter die Suid-Afrikaanse 200-meter Onder 20-rekord
# En Finland bly die gelukkigste nasie ter wêreld
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………