Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 19 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die VSA wil beleidsverandering in Suid-Afrika deur diplomasie bewerkstellig
# Die Agri-sakeaanwyser is op sy hoogste vlak sedert 2021
# En gholf: Meer as 80 spelers is gereed vir die stryd in die Platinum Dames Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………