Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Edward Kieswetter verwelkom die bykomende fondse om skuld in te vorder
# Zelensky waarsku sy vennote om nie toe te laat dat Rusland hulle mislei nie
# En krieket: Dit is die Dolphins vs Boland in die Eendagbeker-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………